The construction and use of Grahamstown cathedral's towers.
Abstract
• Opsomming:
Teen die helfte van die 1840's is pogings aangewend om die vierkantige
toring van die St. George-kerkgebou aan te pas om 'n stadshorlosie te huisves.
Nadat die kerk in 1853 'n katedraal geword het, is ywerig beplan om
die gebou in 'n eg-Gotiese styl te verander. Die poging om 'n toring in
hierdie boustyl op te rig, het in 1860 misluk; gevolglik is die bestaande
toring so aangepas dat 'n horlosie - aangekoop met bydraes van die publiek - daar ingebou kon word. Hierdie veranderinge het die karedraaltoring
laat inmekaar stort en die horlosie moes verwyder word. 'n Nuwe toring
is uiteindelik volgens 'n ontwerp van sir Gilbert Scottopgerig; dit het deel
van die katedraal uitgemaak en terselfdertyd die stadshorlosie gehuisves. • Summary:
By the mid-1840s attempts were being made to adapt the square tower of St George's Church to contain a public clock. After the church had become a cathedral in 1853, there were serious attempts to transform the building into a typical Gothic style. When the plan to build a tower containing a public clock failed in 1860, the existing tower was adapted to house a clock purchased by public subscription. These alterations, however, contributed to the collapse of the tower and the removal of the clock. Eventually a new tower was built to designs by Sir Gilbert Scott as a combined cathedral and public clock tower.
Collections
- Contree: 1987 No 22 [10]