NWU Institutional Repository

Dorpsontwikkeling in die huidige munisipale gebied van Carletonville, 1937 - 1948.

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Van Eeden, Elize S

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC

Abstract

• Opsomming: Reeds in die pioniersjare van blanke vestiging in Transvaal het die wyk Gatsrand 'n prominente plek ingeneem. Tot en met die begin van die goudmynbedryf in die noordelike dele van die gebied teen 1937, was die bevolking egter nog hoofsaaklik agraries ingestel. Daarna het goudmyne ʼn belangrike bydrae gelewer in die proklamering en ontwikkeling van dorpe in die geweste. Die artikel lê veral klem op die wyse waarop een van die dorpe, Carletonville (gestig in 1948), tot die hoofsentrum van die goudmyngebied ontwikkel het. Dit toon ook aan in watter mate 'n gebrek aan ondersteuning van die goudmynbedryf en 'n dorp se afstand van die goudmyne, bepaalde dorpe se groei beïnvloed het.
• Summary: Ever since the pioneering days of white settlement in the Transvaal, the ward of Gatsrand has assumed an important position. Up to the time of the inception of the gold mining industry in the northern parts of the area, by 1937, the population was still largely agrarian. After that the gold mines there began to make an important contribution to the proclamation and development of towns. The article in particular emphasizes the manner in which one of these towns, Carletonville (established in 1948), developed as the main centre of the gold mining area. It also shows to what extent a lack of support by the gold mining industry as well as a town's distance from the goldmines, could influence the growth of certain towns.

Description

Keywords

Citation

Van Eeden, E.S. 1990. Dorpsontwikkeling in die huidige munisipale gebied van Carletonville, 1937 - 1948. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 27:, Apr. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By