NWU Institutional Repository

Grahamstown 1914 - 1918: four wartime themes.

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Hummel, H C

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC

Abstract

• Opsomming: Vier temas met betrekking tot Grahamstad tydens die Eerste Wêreldoorlog toon dat die gemeenskap deur 'n eg-Britse karakter en bonding oor die grens, handel en krygshaftigheid gekenmerk is. Die sosiaal-ekonomiese probleme van swart en wit is deur die oorlogsituasie vererger. Te midde van hierdie onbestendigheid in die gemeenskap het die gelade atmosfeer 'n sterk anti-Duitse gevoel ontketen. Twee dae van swart opstand in die tyd het die meeste blankes ook ontsteld laat reageer. Die laaste deel van die artikel handel oor die invloed van die Spaanse griepepidemie wat Grahamstad die laaste paar weke van die oorlog getref het.
• Summary: This study of Grahamstown during World War I illustrates four themes which serve to demonstrate the essentially British, frontier, commercial and martial attitudes that went into its making. Wartime conditions exacerbated the social and economic problems of white Grahamstown and its black population. In so volatile a community the hyper-charged atmosphere of wartime unleashed a strident Germanophobia. There were also two days of protest by blacks to which most whites reacted with alarm. The concluding episode of the article deals with the effects of the Spanish influenza epidemic on Grahamstown during the last weeks of the war.

Description

Keywords

Citation

Hummel, H.C. 1990. Grahamstown 1914 - 1918: four wartime themes. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 28:21-29, Oct. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By