NWU Institutional Repository

A greener past? An assessment of South African environmental historiography.

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Steyn, Phia

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Department of History, University of North-West

Abstract

Die doel met hierdie artikel is om 'n oorsig te verskaf van die bestaande literatuur oor Suid-Afrikaanse omgewingsgeskiedenis. Die opkoms van omgewingsgeskiedenis as 'n identifiseerbare sub-dissipline in historiografie kan wêreldwyd toegeskryf word aan die belangstelling in die natuurlike omgewing wat deur die omgewingskrisis en gepaardgaande omgewingsrevolusie in die 1960s gegenereer is. In teenstelling met hierdie algemene tendens het omgewingsgeskiedenis in Suid-Afrika aanvanklik in die loop van die tagtigerjare ontwikkel vanuit die revisionistiese historiografie se belangstelling in pre-koloniale swart gemeenskappe. Sedertdien het die fokus en omvang daarvan uitgebrei tot so 'n mate dat omgewingshistorici daarop kan begin aandring dat omgewingsgeskiedenis as 'n volwaardige sub-dissipline binne die Suid-Afrikaanse historiografie erken moet word.

Description

Keywords

Citation

Steyn, P. 1999. A greener past? An assessment of South African environmental historiography. New contree, 46:7-27, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By