Yesterday & today = Gister & vandag: 1990 No 20
Permanent URI for this collectionhttps://repository.nwu.ac.za/handle/10394/5695
Contents
No. 20, September 1990
Articles
- Skoolgeskiedenis in die nuwe Suid-Afrika. / Van Jaarsveld, FA
- The evaluation of empathy. / Kekana, NS
- History, political literacy and indoctrination. / Phillips, M & Trümpelmann, MH
- Geïntegreerde didaktiese model vir die onderrig van geskiedenis. / Wright, CP
- Why history teaching? / Thirion, GJ
- Die geskiedenislokaal as stolpunt van leerlingaktiwiteite. / Horn, JML
- Women, resistance and revolution. / Kalk, E & Warner, S
- "The standard of living of France's 3rd estate vs all other factors perceived to contribute to the outbreak of the French Revolution". / Sedran, A
- The 1990 Biennial National Conference for the South African society for history teaching. / Verner, J
Editorial
Na 10 jaar lyk Gister en Vandag anders! Ons hou daarvan om te dink dat ons op die voorpunt van die onderrig van Geskiedenis is. Die Redaksie spreek hiermee sy wens uit dat ons nuwe voorkoms 'n weerspieëling is van vars en nuwe denke.
Die afgelope Juliemaand is 'n geslaagde konferensie van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Geskiedenisonderrig aan die RAU gehou. In die April-uitgawe van 1991 gaan ons enkele van die referate publiseer. Maak seker dat u die uitgawe ontvang.
'n Uitnodiging: lug u mening oor gedagter uitgespreek in die onderskeie artikels, of oor enigiets wat u na aan die hart lê.
Dalk is dit 'n bietjie vroeg. Nogtans - 'n Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar.
J M L Horn