NWU Institutional Repository

Municipal hawking: Johannesburg's mobile markets, 1944 - 1952.

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Pirie, G H
Rogerson, C M

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC

Abstract

• Opsomming: In die tydperk 1944 - 1952 het die mobiele markte van Johannesburg hul beslag gekry en weer tot niet gegaan. Die munisipaliteit se proefneming om voedsel op straat te verkoop, was 'n poging om die hoë voedselpryse van die tyd teen te werk. Die ingebruikneming van die mobiele voedselwaens het egter heelwat teenkanting uitgelok. Aanvanklik het die waens 'n diens aan die Blankes in die laerinkomstegebiede van Johannesburg gelewer, maar die diens is later geografies uitgebou sodat ook die hoërinkomstevoorstede ingesluit is. Toe die skema sy hoogtepunt bereik het, was sewe waens in bedryf. Daar is verskeie redes waarom die mobiele markte tot niet gegaan het, onder meer hoë bedryfskoste, 'n skerp afname in kopersondersteuning, kwaai mededinging van privaat kleinhandelaars en smouse en die herstel van normale marktoestande na die oorlog.
• Summary: The period 1944 - 1952 saw the rise and fall of the mobile markets of Johannesburg, an experiment in municipal food hawking. The scheme was an attempt to counter the high food prices of the period. Much controversy surrounded the introduction of the mobile food vans. At first the vans served the lower-income areas of White Johannesburg but later geographically extended their zone of operation into higher income suburbs. At the peak of the programme, seven vans were in action. The decline of the mobile markets was attributed to their high operating costs, a precipitous fall in consumer patronage, intense competition from private retailers and hawkers, and to the return of more normal marketing conditions after the war.

Description

Keywords

Citation

Pirie, G.H. & Rogerson, C.M. 1982. Municipal hawking: Johannesburg's mobile markets, 1944 - 1952. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike en streeksgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 12:26-31, Jul. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By