Show simple item record

dc.contributor.authorBottomley, John
dc.date.accessioned2012-01-23T09:18:57Z
dc.date.available2012-01-23T09:18:57Z
dc.date.issued1996
dc.identifier.citationBottomley, J. 1996. Paradigmatic confusion in the history of the 'New South Africa'. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 39:28-44, Aug. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5323
dc.description.abstractPost-apartheid Suid-Afrika is in baie opsigte 'n verwarrende kosmos van hoop en geleenthede aan die een kant en talle onsekerhede aan die ander kant. Hierdie bewussyn word ook in die dissipline van Geskiedenis weerspieël. Historici word opnuut gekonfronteer met die taak om die konseptuele metodologiese grondslae van die dissipline krities te oriënteer. Gedurende die vorige dekades was die geskiedskrywing hier ter plaatse hoofsaaklik daarop gerig om die apartheidsamelewing 6f te verdedig 6f te vernietig. Die gebruik van geskiedskrywing as 'n wapen het uiteraard die tradisionele aard van geskiedenis ondermyn. Terselfdertyd het die toenemend eensydige aanspraak van die Marxistiese, Liberale en Afrikaner Nasionalistiese rigtings gedurende die apartheidsera enige aanspraak op historiese objektiwiteit in Suid-Afrika vernietig. Hierdie referaat betoog dat die oorlog teen apartheid verby is. Historici moet hul ideologiese wapenuitrusting en behoefte aan wraak opsysit en opnuut kyk na hul primêre taak. Met beter begrip vir die Suid-Afrikaanse toestand, asook deur bewus te wees van onlangse tendense in wêreldgeskiedenis, gal historici hul navorsingsparadigma in so 'n mate kan aanpas dat 'n 'Nuwe Suid-Afrikaanse geskiedenis' -'n geskiedenis vry van vervolging daargestel kan word.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartement van Geskiedenis, Universiteit van Noordwes / Department of History, University of North-Westen_US
dc.titleParadigmatic confusion in the history of the 'New South Africa'.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record