Show simple item record

dc.contributor.authorAllsup-Shangwaukoonz, Carl
dc.date.accessioned2012-01-23T09:04:12Z
dc.date.available2012-01-23T09:04:12Z
dc.date.issued1996
dc.identifier.citationAllsup-Shangwaukoonz, C. 1996. Whose story is it? The construction and presentation of history. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 39:18-26, Aug. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5322
dc.description.abstractHistorie, of dan die storie van menslike gebeure, is 'n universele menslike aktiwiteit. Wat is die basisbeginsels waarop hierdie narratief vertel word, die hoek van die vertelling, die perspektief? Wie se storie is historie? Daar word allerweë aanvaar dat twee van die vaste beginsels van die dissipline Geskiedenis objektiwiteit en kritiese beoordeling is. In hierdie artikel wil ek probeer aantoon dat die twee beginsels in 'n groot mate 'n denkparadigma van kolonialisering veronderstel. Sodanige aanvaarding van 'n oorsigtelike en universele waarheid is niks anders nie as 'n selfgeïmponeerde, ondemokratiese vooropstelling. Ek verduidelik my teoretiese lese van hierdie denkparadigma en metodologie aan die hand van 'n spesifieke voorbeeld en die proses waarin en -deur dit manifesteer. Ek kies 'n baie spesifieke gedeelte van die VSA geskiedenis, vanaf 1865-1890, die "Iaaste" van die sogenaamde Indiaanoorloë in die VSA en die nederlaag van die laaste Negeramerikaanse groep wat onafhanklik van Europese dominasie was.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartement van Geskiedenis, Universiteit van Noordwes / Department of History, University of North-Westen_US
dc.titleWhose story is it? The construction and presentation of history.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record