Overcrowding in South African prisons: the reality in the 21st century.
Loading...
Date
Authors
Singh, Shanta
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University
Abstract
Tans is Suid-Afrika se 240 gevangenisse erg oorbevolk. 'n Toename in die
gevangenisbevolking oor die afgelope jare het strawwe druk op die Departement
van Korrektiewe Dienste se beskikbare hulpmiddele geplaas. Gevolglik
dat 'n behoorlike funksionering van dié Departement gekniehalter word.
'n Oorbevolking het noodwendig 'n negatiewe uitwerking op die wyse van
opsluiting van, en dienslewering aan, gevangenes. 'n Berekening is gemaak dat
daar tussen 2007 en 2008 sowat 200 000 gevangenes sal wees. Die onkoste
van die Staat vir die huisvesting van soveel gevangenes beloop ongeveer R25
miljoen per dag. In hierdie artikel word die oorbevolking van Suid-Afrikaanse
gevangenes ondersoek.
Description
Keywords
Citation
Singh, S. 2006. Overcrowding in South African prisons: the reality in the 21st century. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 51:171-199, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]