Show simple item record

dc.contributor.authorJansen van Rensburg, Fanie
dc.date.accessioned2012-01-23T07:25:03Z
dc.date.available2012-01-23T07:25:03Z
dc.date.issued2006
dc.identifier.citationJansen van Rensburg, F. 2006. The first 'white' town north of the Vaal: inequality and apartheid in Potchefstroom. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 51:131-147, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5307
dc.description.abstractAlhoewel die 'gekleurde' en 'naturelle'-inwoners van Potchefstroom van die vroegste bewoners van hierdie dorp was, was hulle posisie as gevolg van segregasie en marginalisering altyd onseker. Verskillende opeenvolgende administrasies het hulle lewens drasties ingeperk en hulle slegs verdra as die diensknegte van wit belange. Die klem word geplaas op hulle besondere ervarings met betrekking tot hierdie beperkings, hulle gedwonge verwydering na ander gebiede, hulle sosiale en historiese onsigbaarheid en die ekstreme beheermaatreëls deur die plaaslike owerheid om hulle deel te maak van die grandiose stelsel van sosiale manipulasie (apartheid). Die stelsel van beheer was so totalitêr van aard dat selfs die plaaslike wit liberale uitings van andersdenkendheid uiters paternalisties was.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.titleThe first 'white' town north of the Vaal: inequality and apartheid in Potchefstroom.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record