Show simple item record

dc.contributor.authorTwala, Chitja M
dc.date.accessioned2012-01-23T07:14:17Z
dc.date.available2012-01-23T07:14:17Z
dc.date.issued2006
dc.identifier.citationTwala, C.M. 2006. 'This was no election, it was a census': the IEC declaration of the April 1994 general election as free and fair in South Africa - a complex process?. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 51:87-100, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5304
dc.description.abstractAlhoewel die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika reeds 12 jaar gelede gehou is, is die kriteria gebruik deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) om die April 1994 verkiesing “vry en regverdig” te verklaar nog nooit waarlik deur historici en politieke wetenskaplikes nagevors nie. ‘n Vraag wat reeds ‘n lang tyd by studente van die geskiedenis en politiek bestaan is of die OVK geoorloof was om die verkiesing van April 1994 in Suid-Afrika as “vry en regverdig” te verklaar “ondanks geweld en intimidasie wat gedurende dié tyd voorgekom het”? Het dit oor die nodige kennis en menslike hulpbronne beskik om die verkiesing “vry en regverdig” te verklaar? Het dit die vermoë gehad om daadwerklik die veelvuldige probleme insluitende geweld, intimidasie en verkiesingsbedrog gedurende die verkiesingsperiode die hoof te bied? DL Horowitz, lid van die Demokratiese Party (DP), het nadat hy van die talle probleme ondervind deur die OVK te hore gekom het, verklaar dat die April 1994-verkiesing in werklikheid geen verkiesing was nie, maar eerder ‘n sensus. In dié artikel probeer die navorser Horowitz se stelling én die komplekse proses rondom die 1994-verkiesing ontleed.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.title'This was no election, it was a census': the IEC declaration of the April 1994 general election as free and fair in South Africa - a complex process?en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record