NWU Institutional Repository

Conceptual "envirobusion" in 21st century environmental issues in South Africa: past practices abusing present thought.

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Van Eeden, Elize S

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University

Abstract

Soos wat meer publikasies in die Sosiale en Menswetenskappe geproduseer word m.b.t. ‘n verskeidenheid van temas tussen mens en omgewing na die industriële era, hoe komplekser raak dit om huidige, vroeg-21e eeuse, omgewingsaangeleenthede te begryp sowel as te benader. Die kompleksiteit is en word aangemoedig deurdat tradisionele omgewingsgerigte denke, wat byvoorbeeld steeds inherent in optredes van hoofbesoedelaars aanwesig is, nie oornag deur nuwe besondere wetgewing of deur wetenskaplike en sogenaamde effektiewe reguleringsmeganismes verander kan word nie. Gevolglik harmonieer al hierdie aktiwiteite, met die doel om ‘n meer aanvaarbare omgewing vir die mens te bewerkstellig, kwalik. Inteendeel, dit kom eerder voor asof die stemme daarin vervat mekaar dikwels weerspreek, en dit reflekteer ook – vanweë kompleksiteite – in wetenskaplikes se debattering van byvoorbeeld omgewingskonsepte (vandaar die gebruik van die “evirobusion”-konsep om hierdie versameling van kompleksiteite rakende ‘n benadering tot omgewings in die artikel te verwoord). Etlike omgewings pas binne hierdie komplekse “envirobusion”-tipe definisie. In die artikel word ‘n begrip van hierdie definisie bespreek asook hoe dit veral in die Merafong-omgewing (Carletonville-gebied in die Verre Wesrand) toepaslik kan wees as ‘n voorbeeld van “envirobusion”.

Description

Keywords

Citation

Van Eeden, E.S. 2008. Conceptual "envirobusion" in 21st century environmental issues in South Africa: past practices abusing present thought. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 55:137-166, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By