Show simple item record

dc.contributor.authorVan Eeden, Elize S.
dc.contributor.authorNealer, Eric J.
dc.contributor.authorLiefferink, Mariette
dc.date.accessioned2012-01-18T08:28:16Z
dc.date.available2012-01-18T08:28:16Z
dc.date.issued2009
dc.identifier.citationVan Eeden, E.S., Nealer, E.J. & Liefferink, M. 2009. A historiography on past scientific research and references to environmental health concerns in the Merafong gold mining region of South Africa. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 58:37-55, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5234
dc.description.abstract• Opsomming: Goudmynbedrywighede is sinoniem met die hoofstroom ekonomiese aktiwiteit in die Merafong Munisipale gebied. Die omgewing van Merafong (Carletonville), geleë in die verre westelike dele van die Gauteng Provinsie, is al vir dekades wetenskaplik nagevors en bepraat in konferensies, in regeringskantore, die parlement, op voetsoolvlak en in die media. Die geologies gevormde dolomiet (karst) kompartemente gevul met natuurlike ondergrondse water en gouddraende riwwe – het algaande geblyk nie net positief tot die Suid-Afrikaanse ekonomie te wees nie, maar uiteindelik negatief inwerkend op die omgewing te wees, menslike gesondheid te beïnvloed en selfs vrae te wek oor die haalbaarheid van plaaslike ekonomieë in die lang termyn. Navorsingsuitsette en individue se besorgde stemme oor tyd rakende die omgewing het nie noodwendig duidelik genoeg na vore gekom in resultate en verslae wat beskikbaar gemaak is nie. Waar dit wel duidelik en ondubbelsinnig was, is dit van Jan Publiek weerhou omdat navorsingsopdragte dikwels deur die goudmynbedryf (as synde die besoedelaar) of die Regering getaak is en as vertroulik hanteer is. Sommige navorsingsverslae sluit in amptelike dokumentasie aangaande radio-aktiewe besoedeling, ander gevaarlike afvalstowwe asook sediment neerslae se gevare in die fisiese en die mens-veranderde omgewing. Hierdie artikel fokus hoofsaaklik op ‘n bepaalde faset van die Merafong-omgewing se navorsingshistoriografie binne die konteks van gesondheidsgerigte verslae en navorsingsverslae wat indirek op die kenmerke van die fisiese omgewing gesinspeel het as synde fasette wat impakte om eko-gesondheid in die breë sou kon hê. In vele opsigte kan die etiese aspek waarbinne navorsingsverslae onderneem word, bevraagteken word.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.subjectEnvironmental Health
dc.subjectEnvironmental Historiography
dc.subjectResearch
dc.subjectScientist
dc.subjectMerafong
dc.subjectEnvironmental Remediation
dc.subjectWater Pollution
dc.subjectEnvironmental ethics
dc.titleA historiography on past scientific research and references to environmental health concerns in the Merafong gold mining region of South Africa.en_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID10065016 - Van Eeden, Elize Sonja
dc.contributor.researchID12687308 - Nealer, Eric John


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record