Show simple item record

dc.contributor.authorStrydom, Bronwyn L
dc.date.accessioned2012-01-16T12:52:24Z
dc.date.available2012-01-16T12:52:24Z
dc.date.issued2010
dc.identifier.citationStrydom, B.L. 2010. Appropriating commemoration: the University of Pretoria - 1960, 1980 and 2008. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 60:113-131, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5213
dc.description.abstract• Opsomming: Die herdenking van ‘n universiteit se geskiedenis is ‘n belangrike wyse om gewig en egtheid aan die inrigting se posisie te verleen. In die algemeen is die mees erkende inrigtings van hoër onderwys ook die oudstes, en die viering van ‘n universiteit se verlede is een manier om sy status as ‘n gerespekteerde inrigting te verhoog. Hierdie artikel oorweeg die herdenking van universiteitsgeskiedenis deur die Universiteit van Pretoria (UP) as ‘n gevallestudie te bestudeer. In 1960 het UP ‘n gedenkboek gepubliseer om die vyftigjaarherdenking van sy onafhanklikheid as die Transvaalse Universiteitskollege (TUK) in 1910 te vier. Twintig jaar later, in 1980, het die Universiteit weer ‘n jubileum gevier, met die herdenking van die TUK se universiteitswording van 1930. Die Universiteit se eeufees in 2008 het egter 1908 as die geboortejaar van die inrigting gereflekteer. In elk van hierdie gevalle is die verkose mylpaal betekenisvol as ‘n aanduiding van die prioriteite en belange van die Universiteit se heersende bestuur.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.subjectUniversity history
dc.subjectCommemorations
dc.subjectUniversity of Pretoria
dc.subjectTransvaal University College
dc.titleAppropriating commemoration: the University of Pretoria - 1960, 1980 and 2008.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record