NWU Institutional Repository

"Aan de Grobbelaarsrivier" - 'n greep uit die vestigingsgeskiedenis van Oudtshoorn tot 1848.

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Appel, André

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC

Abstract

• Opsomming: Ten spyte van die hoë mobiliteit van die trekboer het 'n groepie boere tog teen die einde van die agtiende eeu in die huidige distrik Oudtshoorn gevestig geraak. Hieruit het 'n akkerboubedryf gespruit wat groter stabiliteit asook 'n toenemende bevolking in die hand gewerk het. Die tradisionele bestaansekonomie is deur die ontwikkelende togryery tussen die distrik Oudtshoorn en die oostelike en noordelike grensdistrikte in 'n markekonomie omgeskep. Veral sedert die stigting van die landdrosdistrik George in 1811 en 'n gemeente van die Ned. Geref. Kerk op George in 1812 het die behoefte aan plaaslike administratiewe en kerklike gesagstrukture toegeneem. Die eerste betekenisvolle stap in hierdie opsig was die oprigting van die eerste kerkgebou op die plaas Hartebeesrivier langs die Grobbelaarsrivier gedurende 1838. Dit het uiteindelik die middelpuntsoekende krag geword wat tot die stigting van die dorp Oudtshoorn op Hartebeesrivier aan die einde van 1847 gelei het.
• Summary: Although the trek farmers were always on the move, a number of them were permanently settled in the present Oudtshoorn district by the end of the eighteenth century, the agricultural industry they founded promoting greater stability and a growing population. The traditional subsistence economy was converted into a market economy through the transport riding that sprang up between the Oudtshoorn district and the eastern and northern boundary districts. From 1811, when the magisterial district of George was established, and 1812 when a congregation of the Dutch Reformed Church took root there, the need for local administration and church authority increased. The first significant development in that direction was the erection in 1838 of the first church on Hartebeesrivier, a farm on the Grobbelaars River. This eventually became the centripetal force which led at the end of 1847 to the establishment of the town of Oudtshoorn on the farm Hartebeesrivier.

Description

Keywords

Citation

Appel, A. 1981. "Aan de Grobbelaarsrivier" - 'n greep uit die vestigingsgeskiedenis van Oudtshoorn tot 1848. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 10:9-15, Jul. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By