Search
Now showing items 1-9 of 9
The impact of Zimbabwean liberation struggle on Botswana: the case of Lesoma ambush, 1978.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
Polelo e e lebegane le kganyaolo e e diragetseng ka kgwedi ya Tlhakole a le 27 ka ngwaga wa 1978 ele tlhaselo e e maatla thata go diragalela sesole sa Botswana Defence Force (BDF) se e neng ele gone se tlhamiwang. Tlhaselo ...
Through Livingstone’s eyes: perspectives on water in nineteenth-century Southern Africa (1849-56)
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
David Livingstone (1813–1873) was deel van ‘n merkwaardige geslag ontdekkingsreisigers wat in die negentiende eeu Afrika vir die Engelssprekende wêreld oopgestel het. In Missionary travels and researches in ...
Contradictions of community within local government in the 1950s with reference to municipal beer trading.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
Hierdie artikel beskryf die etiese dilemmas waarin munisipale amptenare in die 1950s hulleself bevind het, veral rakende die munisipale bierbrouery in die swart woongebiede. Hierdie ervarings illustreer die ...
Grundlingh, A.M. & Huigen, S. 2008. Van volksmoeder tot Fokofpolisiekar. Kritiese opstelle oor Afrikaanse herinneringsplekke. [Boek resensie]
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
An historical overview of problems associated with the formalization of the South African minibus taxi industry.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
Die minibus taxi bedryf in Suid-Afrika is ’n belangrike afdeling van die vervoerstelsel, en daarom is dit ’n beduidende faktor in die nasionale ekonomie. Sedert die middel tagtiger jare het hierdie bedryf ...
Southern Africa, regionalism and the SADC.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
Suider-Afrika is `n belangrike streek in Afrika waar politieke en ekonomiese samewerking tussen state reeds dekades gelede `n aanvang geneem het. Dit was die geval selfs voor Uniewording in 1910, maar sedert ...
Dancing with literature: an overview of South African ballroom dancing.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
Hoewel baldanse deel maak van Suid-Afrika se ryk erfenis, is hierdie sosiale aktiwiteit se kulturele-en maatskaplike waarde tot dusvêr nie in diepte ondersoek nie. Hierdie artikel gee ‘n kort oorsig oor ...
From “struggle” to “post-revolutionary” politics: the National Party, the African National Congress, and the "great rapprochement".
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
Die Nasionale Party as regerende party onder Suid-Afrika se apartheidsbestel, en sy langtydse teenstander en navolger, die African National Congress, blyk onwaarskynlike onderwerpe vir ‘n vergelyking: Die ...
Historical overview of specific local government transformatory developments in South Africa.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
In hierdie artikel word die evolusie van plaaslike regering in Suid-Afrika sedert 1652 oorkoepelend beskou met ‘n spesifieke klem op veral plaaslike bestuur vanaf 1994 Suid-Afrika bestuur het, het dit spoedig ...