Search
Now showing items 1-7 of 7
Industrialization in South Africa: a historiographical debate?
(Department of History, University of North-West, 1998)
Industrialisasie as 'n ekonomiese verskynsel het min aandag van historici ontvang Die
meeste publikasies van historici handel oor die sosiale en politieke implikasies van die
verskynsel. Hierdie artikel ontleed die werk ...
The Master's degree: perspectives on independent research at post-graduate level.
(Department of History, University of North-West, 1998)
Die gedoseerde MA-kursusse in Geskiedenis het geweldig toegeneem. Dit bied die
geleentheid om verdere studie in Geskiedenis te onderneem sonder om gekortwiek te
word deur sekere logistiese probleme, soos afstand van ...
Stokvels and economic empowerment: the case of African women in South Africa, ca. 1930 - 1998.
(Department of History, University of North-West, 1999)
Verwantskapverhoudings in tradisionele gemeenskappe het vroue onderwerp aan die gesag van mans en ouer vroue. Vroue behoort aan hulle mans en hulle reg om in die
kraal te woon het afgehang van haar verwantskap tot een of ...
Social capital in voluntary savings organisations in South Africa in historical perspective.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2008)
• Opsomming:
Informele spaarorganisasies het histories ‘n belangrike ondersteuningsrol gespeel in veral die swart gemeenskappe van Suid-Afrika. ‘n Wêreldwye verskynsel van roterende spaar- en kredietorganisasies het ...
Entrepreneur, social capital and the survival of Afrikaner business on the Witwatersrand, 1930 – 2007: the case of Burgers Brothers Clothing enterprise.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
Die ekonomiese afswaaifase van die 1930s is verswaar deur die geweldige droogte, plae en peste in die landbou en toenemende verarming onder blanke Suid-Afrikaners. Verstedeliking het een oorlewingstrategie ...
"Your satisfaction, not mere profit is our aim": a traditional English family enterprise and the textile industry – Arthur Bales and Son, from 1902.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
Die Britse setlaars van 1820 het ‘n setlaargemeenskap in die Oos-Kaap gevestig. Hierdie Engelse gemeenskap het onder andere ingesluit werklose Britse burgers, wat hulle hoop geplaas het op ‘n nuwe lewe in ...
Market and entrepreneurial vision: the case of two family businesses in South Africa
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2018)
The question of “why do some family enterprises survive into successive generations, while other succumb to contextual constraints?” elicited different responses. Explanations vary from that it might be inherent to the ...