Search
Now showing items 1-10 of 15
Handel langs die vroegste roetes.
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
• Opsomming:
In 'n vorige artikel is die vroegste handelsroetes in die binneland van Noord- en Oos-Transvaal gerekonstrueer. Om meer lig op die handel self te werp, kom veral die handelsartikels, handelaars en handelspraktyke ...
Richards Bay.
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
• Opsomming:
Die ontwikkellng van die hawe van Richardsbaai, geleë aan die Mhlatuze-strandmeer in Zoeloeland, het eers in die jare sewentig van hierdie eeu 'n aanvang geneem. Voorheen is dit hoofsaaklik as 'n
hengel- en ...
Daniëlskuil - die tronk-mite.
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
• Opsomming:
Die Noord-Kaaplandse dorp Daniëlskuil ontleen sy naam aan 'n natuurlike krater of kuil in die nabyheid. Om die naam te verklaar, is mettertyd 'n mite aan die kuil gekoppel, naamlik dat dit deur die Griekwa ...
Dullstroom 1884 - 1984.
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
• Opsomming:
'n Maatskappy is in 1883 in Nederland gestig om grond in Transvaal aan te koop en Nederlandse boerekolonies daar te vestig. Die gevolg was dat 'n aantal Nederlandse gesinne hulle in 1884 op die plase Groot ...
Is Klerksdorp die oudste dorp in Transvaal?
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
• Opsomming:
Die aanspraak dat Klerksdorp (en nie Potchefstroom nie) die oudste dorp in Transvaal is, word weerlê, eerstens deur daarop te wys dat die afleiding van 1837 as stigtingsdatum uitsluitlik op herinnerings en ...
The month of August - an Annales approach to the history of the Kowie: August 1881 to August 1914.
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
• Opsomming:
Die analities-historiese denkrigting in Frankryk, bekend as die Annalesskool,
is deur Lucien Febvre en Marc Bloch tot stand gebring en meesterlik
deur Fernand Braudel in sy klassieke werk oor die Middellandse ...
Vrymanne, ereburgerskap en die vryheid van toegang tot dorpe en stede.
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
• Opsomming:
Die eietydse gebruik in Suid-Afrika om die ereburgerskap van 'n munisipaliteit
aan 'n individu toe te ken, het in Engeland ontstaan en nie by
die Romeine soos soms geargumenteer word nie. Gedurende die ...
Amptelike benaming vir die boererepubliek Oranje-Vrystaat.
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
• Opsomming:
Hedendaagse skrywers en sprekers ken dikwels eie, nuwe name toe aan
die Oranje-Vrystaat wanneer hulle verwys na die tydperk toe die gebied
nag 'n Boererepubliek was. Die amptelike benaming vir hierdie ...
Grahamstown's assumption convent.
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
• Opsomming:
Die Assumption Convent in Grahamstad was die eerste instelling van die aard wat in Suidelike Afrika opgerig is. Dit is geopen in Januarie 1850 toe Moeder Marie Eugenie, die stigter van die Orde in Parys, op ...
Schoeman, K. 1984. Bibliografie van die Oranje-Vrystaat tot 31 Mei 1910. [Boek resensie]