Now showing items 240-259 of 348

    • Raakpunte tussen streekgeskiedenis en pleknaamkunde. 

      Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
      • Opsomming: Omdat taal een van die belangrikste kultuuroorblyfsels van vergange mensegemeenskappe is, behoort historici dit as 'n waardevolle en veelsydige bron van inligting omtrent die verlede te ag. Hierdie opvatting ...
    • Race, class and comfort on rural buses, 1925 - 1955. 

      Pirie, G H (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
      • Opsomming: In 1912 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë 'n padmotordiens ingestel vir passasiers en ligte vrag in die yl bevolkte platteland waar min verkeer nie spoorverbindings geregverdig het nie. Blanke passasiers het ...
    • Rand capitalists and Chinese resistance. 

      Harris, Karen L (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1994)
      • Opsomming: In hulle poging om die invoer van Chinese kontrakarbeid aan die begin van hierdie eeu te regverdig, het die Randse kapitaliste hierdie potensiële arbeidsmark as gedweë, onderdanig en dienswillig uitgebeeld. ...
    • Raper, P.E. 1989. Dictionary of Southern African place names. [Book review] 

      Eloff, C C (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
    • Ravenstein, E.G. 1986. The voyages of Diogo Cao and Bartholomeu Dias 1482-88. [Boek resensie] 

      Ferreira, O J O (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
    • Rediscovering Woodstock. 

      Badham, Andrea (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
      • Opsomming: Die Kaapstadse voorstad Woodstock, oorspronklik bekend as Papendorp, toon onmiskenbare tekens van verwaarlosing en agteruitgang. Tog is hierdie bedrywige, uitgestrekte gebied met sy mengelmoes van bouvallige ...
    • Regional Historical Societies. 

      Van Heerden, Marié (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Regional Historical Societies. 

      Van Heerden, Marié (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Regional Historical Societies. 

      Van Heerden, Marié (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Rhodes Fruit Farms: a small beginning in the Paarl valley. 

      Aucamp, Chris (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1992)
      • Opsomming: Rhodes Fruit Farms, geleë in die Groot Drakenstein vallei het in 1897 o.l.v. Harry Pickstone met die finansiële steun van Cecil John Rhodes tot stand gekom. Pickstone het die moontlikhede om sagtevrugte ...
    • Richards Bay. 

      Minnaar, A de V (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
      • Opsomming: Die ontwikkellng van die hawe van Richardsbaai, geleë aan die Mhlatuze-strandmeer in Zoeloeland, het eers in die jare sewentig van hierdie eeu 'n aanvang geneem. Voorheen is dit hoofsaaklik as 'n hengel- en ...
    • Rol van die Naturelle-adviesraad op plaaslike bestuursvlak in Bloemfontein, 1923 - 1948. 

      Le Roux, C J P (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
      • Opsomming: Ingevolge die Naturelle-stadsgebiedewet van 1923 moes munisipaliteite in stedelike gebiede 'n naturelle-adviesraad vir elke swart woonbuurt binne hul jurisdiksie skep. Ook in Bloemfontein het so 'n adviesraad ...
    • The role played by women in the Uitlander refugee crisis, 1899 - 1902, a case-study of the East London humanitarian effort. 

      Tankard, Keith (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1994)
      • Opsomming: Voor die uitbreek van die Suid-Afrikaanse Oorlog in Oktober 1899, het baie Uitlander-vlugtelinge hoofsaaklik in die kusdorpe toevlug gesoek. Vlugtelingondersteuningskomitees, soos die "Mansion House Fund" ...
    • Ross, R. 1994. Beyond the pale: essays on the history of colonial South Africa. [Boek resensie] 

      Broodryk, Maritz (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1995)
    • Rural revolution - wheat, wool and politics in the Overberg. 

      Wilson, Julie (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1992)
      • Opsomming: Gedurende die negentiende eeu is in die distrikte Swellendam, Caledon en Bredasdorp, gesamentlik bekend as die Overberg, nie daarin geslaag om graan ekonomies te verbou nie. Plase in die streek het ...
    • Sanitation and health conditions in Windhoek, South West Africa, under South African rule between 1915 and 1939. 

      Kotze, C E (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
      • Opsomming: Sanitasie in Windhoek tussen die wêreldoorloë was primitief en onbevredigend. 'n Emmerstelsel is tot 1932 in die blanke dorp gebruik, toe spoelriolering ingestel is. In die lokasie is oop slote tot 1933 gebruik, ...
    • Saunders, C. & Phillips, H. 1980. Studies in the history of Cape Town, volume 2&3. [Book review] 

      Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
    • Saunders, C., Phillips, H. & Van Heyningen, E. 1981. Studies in the history of Cape Town. [Book review] 

      Van Breda, P. (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)
    • Saunders, C., Phillips, H., Van Heyningen, E. & Bickford-Smith, V. 1984. Studies in the history of Cape Town. [Book review] 

      Minnaar, A de V (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)
    • Saunders, C.C. et al. 1988. Studies in the history of Cape Town. [Boek resensie] 

      Hattingh, J L (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)