Now showing items 225-244 of 348

    • Parys on the Vaal. 

      Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Parys is in 1876 op die plaas Klipspruit aangelê. Die ontdekking van goud op die Witwatersrand in 1886 het baie vir die vooruitgang van die dorp beteken en in 1890 was dit een van die tien grootste dorpe ...
    • Peires, J.B. 1989. The dead will arise: Nongqawuse and the Great Xhosa Cattle-Killing Movement of 1856-7. [Book review] 

      Maylam, Paul (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
    • The persistence of the casual poor in Johannesburg. 

      Beavon, K S O; Rogerson, C M (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
      • Opsomming: Hierdie artikel vestig die aandag van stedelike geskiedskrywers en historiese geograwe op die verwaarlosing van die geleentheidsarmes in Suid-Afrika se stedelike gebiede, veral dié in Johannesburg. Die skrywers ...
    • Phillips, H. 1990. "Black October": the impact of the Spanish Influenza Epidemic of 1918 on South Africa from the Archives year book for South African history 53(1). [Book review] 

      Webb, Denver A (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
    • Picton-Seymour, D. 1989. Historical buildings in South Africa. [Boek resensie] 

      Van der Waal, G-M (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
    • Pieter Jacob Marais' search for gold in the Transvaal. 

      Coates, P N A (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
      • Opsomming: Op 7 Oktober 1853 het die prospekteerder-avonturier P.J. Marais sy eerste goudontdekking naby die samevloeiing van die Krokodil- en Jukskeirivier in Transvaal aangeteken. Hierdie artikel gee ‘n oorsig van ...
    • Potchefstroom en die Eerste Vryheidsoorlog 1880-81. 

      Haasbroek, D J P (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
      • Opsomming: Aanvanklik het die Transvaalse burgers die Britse anneksasie van hul land in April 1877 met gelatenheid aanvaar. Eers meer as drie jaar later het die smeulende verset tot daadwerklike optrede oorgegaan toe ...
    • Potchefstroom se eerste swart woonbuurt: Machaviestat 1839 - 1888. 

      Van den Bergh, G. (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
      • Opsomming: Die Machaviestat nedersetting was die gevolg van 'n bondgenootskap tussen die Barolongleiers en A.H. Potgieter se Voortrekkers teen Mzilikazi. Die bedoeling was dat besetting tydelik sou wees in afwagting ...
    • Potchefstroom se stigting 1838 of 1839? 

      Van der Schyff, P F (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
      • Opsomming: Verkeerde en/of aanvegbare bronvertolkings het 'n belangrike rol gespeel in die aanvaarding van 1838 as vestigingsdatum van Potchefstroom. Belangstelling in die vestigingsfase van die Trekkers in die Oorvaalse ...
    • Potchefstroom se stigting: 1838 én 1839. 

      Van den Bergh, G.N. (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
      • Opsomming: In 'n artikel in die vorige uitgawe van Contree word aangevoer dat Potchefstroom vroeg in 1838 gestig is omdat besetting van die gebied toe eers plaasgevind het. 'n Ontleding van die woordgebruik in 'n klompie ...
    • Potchefstroom, waar kry jy daardie naam? 

      Haasbroek, D J P (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: 'n Ontleding van tersaaklike bronne dui daarop dat Potchefstroom nie in November 1838 nie (soos algemeen aanvaar word), maar op die vroegste ná 3 Desember 1838 aangelê is. Voorts dui die oudste bronne aan dat ...
    • Preller, G.S. 1988. Joernaal van 'n trek: uit die dagboek van Erasmus Smit. [Boek resensie] 

      Van der Schyff, P F (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
    • Preservation of the Bokaap, Cape Town: changes in attitudes and actions. 

      Truluck, T F; Cook, G (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
      • Opsomming: Die Bokaap is 'n kenmerkende Kaapse Moslem-woonbuurt wes van die sentrale sakegebied van Kaapstad wat die tand van die tyd, handelsindringing en apartheidswetgewing oorleef het. Hierdie artikel is 'n studie ...
    • Private ondernemerskap op die voorpos: ontginning van Soutpansberg se soutbron in die 19de eeu. 

      Tempelhoff, Johann W N (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
      • Opsomming: Gedurende die laat-19de eeu was die ontginning van sout by die Soutpansbergse soutpan 'n gewilde bedryf. Dit is meegebring deur die groter getal mense wat hulle na die ontdekking van goud aan die Witwatersrand ...
    • Public administration in Pilgrims Rest, 1915 - 1969. 

      Pirie, G H (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1986)
      • Opsomming: Nadat die maatskappy Transvaal Gold Mining Estates (TGME) die plaaslike bestuur in Pelgrimsrus twintig jaar lank afgeskeep het, is die administrasie van onder meer sanitasie, die begraafplaas, skut en ...
    • Raakpunte tussen streekgeskiedenis en pleknaamkunde. 

      Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
      • Opsomming: Omdat taal een van die belangrikste kultuuroorblyfsels van vergange mensegemeenskappe is, behoort historici dit as 'n waardevolle en veelsydige bron van inligting omtrent die verlede te ag. Hierdie opvatting ...
    • Race, class and comfort on rural buses, 1925 - 1955. 

      Pirie, G H (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
      • Opsomming: In 1912 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë 'n padmotordiens ingestel vir passasiers en ligte vrag in die yl bevolkte platteland waar min verkeer nie spoorverbindings geregverdig het nie. Blanke passasiers het ...
    • Rand capitalists and Chinese resistance. 

      Harris, Karen L (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1994)
      • Opsomming: In hulle poging om die invoer van Chinese kontrakarbeid aan die begin van hierdie eeu te regverdig, het die Randse kapitaliste hierdie potensiële arbeidsmark as gedweë, onderdanig en dienswillig uitgebeeld. ...
    • Raper, P.E. 1989. Dictionary of Southern African place names. [Book review] 

      Eloff, C C (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
    • Ravenstein, E.G. 1986. The voyages of Diogo Cao and Bartholomeu Dias 1482-88. [Boek resensie] 

      Ferreira, O J O (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)