Now showing items 71-90 of 348

    • Daniëlskuil - die tronk-mite. 

      Snyman, P H R (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
      • Opsomming: Die Noord-Kaaplandse dorp Daniëlskuil ontleen sy naam aan 'n natuurlike krater of kuil in die nabyheid. Om die naam te verklaar, is mettertyd 'n mite aan die kuil gekoppel, naamlik dat dit deur die Griekwa ...
    • Davenport, T.R.H. 1987. South Africa: a modern history. [Boek resensie] 

      Van Aswegen, H.J. (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
    • Davenport, T.R.H. 1991. South Africa: a modern history. [Boek resensie] 

      Prinsloo, P J J (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1992)
    • Delegorgue, A. 1990. Travels in Southern Africa, volume 1. [Book review] 

      Cubbin, A E (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavors ing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
    • Die armblanke-vraagstuk in Port Elizabeth, 1916 - 1934: 'n verkennende studie. 

      Terblanche, H O (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
      • Opsomming: Groot getalle verarmde landelike Afrikaners het vanweë plattelandse verarming en stedelike industrialisasie na die stad getrek. Die armblankes was veral ongeskoolde en mindergeskoolde arbeiders. Blanke ...
    • Die betekenis van 'n streeksargief vir die Vaaldriehoek. 

      Van Jaarsveld, F A (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
      • Opsomming: Die Vaaldriehoek met Sasolburg, Vanderbijlpark en Vereeniging as hoofsentra is reeds bestempel as die Ruhrgebied van die Suid-Afrikaanse industriële streke. As gevolg van die streek se relatiewe afgesonderdheid ...
    • Die Bloemfonteinse oproer van 1925. 

      Le Roux, C J P (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
      • Opsomming: Hierdie oproer was een van talle swart opstande in die twintigerjare teen sosiaal-ekonomiese probleme in stedelike sentra regdeur Suid-Afrika. Die direkte oorsake van die oproer was die munisipale ...
    • Die bou van die Suidwestelyn, 1895 - 1897, en die Nzasm-stasiegeboue op Krugersdorp en Klerksdorp. 

      Zietsman, C F van R (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
      • Opsomming: Die Nederlandsch Zuid-Afrikaansche Spoorweg-Maatschappij (NZASM) is in 1887 gestig met die uitsluitlike doel om die Zuid-Afrikaansche Republiek per spoor met Delagoabaai te verbind. Weens verskeie probleme ...
    • Die eerste bewoners van kerkplein, Pretoria. 

      Du Preez, Sophia (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Pretoria is aangelê om te voorsien in die Oorvaalse gemeenskap se behoefte aan 'n plek waar Volksraadsvergaderings en kerklike byeenkomste gehou kon word. Op 27 Julie 1857 is 'n vergadering gehou waarop ...
    • Die gebroeders Deas: kar- en wamakers van Oudtshoorn 1875 - 1900. 

      Ferreira, I J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
      • Opsomming: Die broers William en James Robert Deas het as jong seuns in 1853 saam met hulle ouers van Skotland na Suid-Afrika geemigreer. Hulle vader het hom in 1856 op Oudtshoorn gevestig waar die seuns Skoolgegaan, ...
    • Die geveg by Oorlogsfontein. 

      Immelman, Elbie (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Op die plaas Oorlogsfontein, distrik Victoria-Wes, staan 'n monument ter gedagtenis aan kommandant regter Henry Hugo wat op 18 Februarie 1902 daar gewond is en later aan sy wonde beswyk het. Ten tyde van sy ...
    • Die klein dorp in verval. 

      Van der Merwe, I.J. (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
      • Opsomming: Die verval van die klein dorp het reeds krisisafmetings aangeneem op die Suid-Afrikaanse platteland. Dit word weerspieël in die afname van veral Blanke-bevolkingsgetalle en dit benadeel die interne struktuur ...
    • Die Kôpa-nedersetting van Boleu (Maleo) in Oos-Transvaal. 

      Bergh, J S (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
      • Opsomming: Ten spyte van die Kôpa van Boleu se prominente rol in die vroeë interaksie tussen blank en swart in Oos-Transvaal, bestaan daar nog verwarring en onsekerheid oor die ligging van die destydse Kôpa-nedersetting ...
    • Die Langeberg-rebellie en die totstandkoming van Olifantshoek. 

      Snyman, P H R (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1986)
      • Opsomming: Die Noord-Kaaplandse dorp Olifantshoek het vroeg hierdie eeu tot stand gekom in 'n gebied wat voorheen deur die Tswana bewoon is. Toe Brittanje suidelike Betsjoeanaland in 1885 annekseer, is die grondgebied van ...
    • Die ontwikkeling van Boesmanland gedurende die negentiende eeu. 

      Broodryk, Maritz (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
      • Opsomming: In hierdie artikel word die geskiedenis behandel van die gebied in Noordwes-Kaapland wat oorspronklik deur die Boesmans (San) bewoon is. Dit ondersoek die geleidelike noordwaartse uitbreiding van die Kaapkolonie ...
    • Die ontwikkeling van die Brakpanse munisipale wapen 1920 - 1966. 

      Nöthling, F J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
      • Opsomming: Die dorpswapen wat in 1920 deur die Brakpanse dorpsraad goedgekeur is, se ontwerp was heraldies onbevredigend. Dit het egter geen kommentaar ontlok voordat die Heraldiese Genootskap van Suidelike Afrika ...
    • Die rol van sendelinge, die owerheid en ekonomiese faktore in die onstaan van Kuruman, 1886 - 1913. 

      Snyman, P H R (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
      • Opsomming: Maatstawwe om te bepaal wanneer 'n dorp in Suid-Afrika gestig is, kon nog nooit werklik neergelê word nie. 'n Studie in enkele Noord-Kaaplandse distrikte bring aan die lig dat slegs een dorp in die streek ...
    • Die sogenaamde verowerde gebied: omstrede grensstreek tussen die Oranje-Vrystaat en Lesotho (Basoetoland). 

      Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Kontemporêre grondeise van Lesotho ten opsigte van dele van die Oostelike Vrystaat, die sogenaamde Verowerde Gebied, bring die geldigheid van die internasionale grens tussen Lesotho en die RSA in die gedrang. ...
    • Die St. John-Anglikaanse kerk, Victoria-Wes. 

      Immelman, Elbie (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Robert Gray het in 1847 opdrag gekry om na Suid-Afrika te kom as die eerste Anglikaanse biskop van Kaapstad. Sy vrou Sophia, 'n begaafde argitek en kunstenares, het hom in sy werksaamhede bygestaan en vergesel ...
    • Die stand van stedelike en streekgeskiedenis in die RSA. 

      Snyman, P H R (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)
      • Opsomming: Die ontleding van navorsing wat in 'n sekere periode ten opsigte van 'n dissipline onderneem word, kan insiggewend met betrekking tot die posisie van 'n takdissipline wees. Hoewel nie alle lopende ...