Search
Now showing items 1-10 of 13
Vastrappers of volkstiepe / deur A.J. Van der Walt
(Potchefstroom : Koomans, 1920)
Leser, ons doel met Vastrappers I (en veral ons e.v. twee boeke: Vastrappers II en ..Andries Hendrik Potgieter) is, om onse brawe voorgeslagtes – soos hulle geleef, gedink en geloof het, voor ons jong geslagtes te bring. ...
Wilgerboombogies : verse van Totius
(Potchefstroom : Koomans, 1923)
Geskiedenis vir die kinders : vir groep 1, standerd III en IV / deur Jan van Nes
(Potchefstroom : Koomans, 1922)
Dat daar alreeds so gou 'n agste druk van hierdie boekie nodig geword het, is 'n bewys, dat dit in 'n bestaande behoefte voorsien. Hartelike dank aan al die onderwysers, wat die boekie in gebruik geneem het.
Wilgerboombogies : verse van Totius
(Potchefstroom : Weste-Drukkery, 1925)
By die nuwe druk van “Wilgerboombogies" wens die skrywer alleen te meld dat een van die gedigte, uit die eerste uitgawe, verdwyn het, een daarvan het verander van gedaante en drie nuwes het bygekom. Die nuwes is met ‘n * gemerk.
Nuwe Testamentiese profetisme / deur J.A. du Plessis
(Potchefstroom : Koomans, 1921)
Rede gehou by die aanvaarding van die Hoogeraarsamb aan die Theologiese skool te Potchefstroom, Woensdag 16 Februarie 1921 deur J.A du Plessis.
Die organiese stemreg in verband met vroue-stemreg / deur L. P. Vorster
(Potchefstroom : Koomans, 1920)
Daar is oor die hele beskaafde wereld al lang 'n ernstige beweging ten gunste van vroue-stemreg. Deur die laaste grote oorlog is die kwessie verskerp geword en in hele party lande van die wereld is dit reeds wet geword.
Geschiedenis van de Christelike doop / deur J. Buchler
(Potchefstroom : Koomans, 1920)
Het is onze hoop, dat indien de Heer wil, in de niet verre toekomst-wanneer drukkosten weer normaal zijn- een boek zal verschijnen, getiteld : “De Heiligmaking afgebeeld door de Doop. '' Het boek bevat 28 hoofdstukken; 23 ...
Kinderverse van Totius vir skool en huis / tekeninge van J.H. Pierneef
(Potchefstroom : Koomans, 1920)
Dis al 'n paar jaar dat die eerste reeks gediggies in my laai lê, gereed vir publikasie. Dat dit egter nog nie in druk verskyn het nie vind sy oorsaak hierin, dat ek nog altyd van plan was om die gediggies oor “die oudjie” ...
Droomen van millennium zieners / deur S.O. Los
(Potchefstroom : Koomans, 1920)
Dit ideaal is alles dat er overgebleven is van de leus der Franse revolutie: vrjheid, gelijkheid en broederschap. Vrijheid, heeft men bevonden, is negatief (ontkennend) begrip. Het wil opruiming van belemmeringen. Maar het ...