NWU Institutional Repository

Elektroniese dataverwerking as kostekontrolehulpmiddel by plaaslike owerhede - 'n kri-tiese oorsig

Loading...
Thumbnail Image

Date

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University (South Africa)

Abstract

Gedurende die afgelope dekade bet 'n groot aantal Plaaslike Owerhede in Suid-Afrika hulle tot Elektroniese Dataverwerking gewend in die opiossing van probleme wat ontstaan bet boofsaaklik as gevolg van 'n toenatJe in die volume werk, veral ten opsigte van die heffing van verbruikersdebiteure en belasting en diensterekeninge, gepaard met 'n tekort aan geskikte geskoolde personeel om hierdie hoe volume werk af te handel. Dataverwerkings­apparatuur is dus aangeskaf met hoofsaaklik bo­ger.􀁈lde werkstukke as mikpunt. Daar is egter spoedig agtergekom dat die genoemde apparatuur tot veel meer in staat is en velerlei ander aanwendings van die rekenaar is ontwikkel. Een van hierdie aanwendings is om die reke­naar in te span om ook sy bydrae te lewer tot die kostekontrolestelsel en hierdie werkstuk stel horn dan ten doel om hierdie aspek van die rekenaar soos ons dit by Plaaslike Bestuur aantref van nader te bestudeer.

Description

MBA, North-West University, Potchefstroom Campus

Keywords

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By