Die Here Regeer : Openbaringslyn deur die Ou Testament
Abstract
Hierdie boek is 'n hersiening van die 1988-uitgawe. Soos in The
Lord Reigns is die bespreking van die digterlike boeke hersien en is
'n aansienlike hoeveelheid ander soort stof bygevoeg, veral in die
bespreking van die profete.
Aan die einde van elke hoofstuk is notas bygevoeg met verwysings vir
verdere studie. As gevolg van die aanvanklike beperkte doel en opset
van die boek is die stof in sommige hoofstukke uitgebreider as in ander,
en sommige hoofstukke vereis dus meerverwysings virverdere studie.
Ek vertrou dat hierdie aanvullings die boek se bydrae tot die studie van
openbaringsgeskiedenis sal bevorder.
Collections
- Miscellanea [25]