NWU Institutional Repository

Reaksie op die artikel “ʼn Ekokrities-filosofiese perspektief op die kortverhaal ‘Katvoet’ (Riana Scheepers)” deur Carien Smith (Tydskrif vir Geesteswetenskappe 58(2):310-329)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Meyer, Susan

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Abstract

Ek reageer graag op Carien Smith se artikel “ʼn Ekokrities-filosofiese perspektief op die kortverhaal “Katvoet” (Riana Scheepers)” in die Junie-uitgawe. Die energie van ʼn jong navorser in die veld van die ekokritiese teksanalise en -kritiek is baie welkom. Dan is hier ook ʼn navorser aan die woord wat met ʼn helder formulerings- en argumentasievermoë ʼn gewaardeerde nuwe stem in die relatief jong ekokritiese diskoers op die (Suid-)Afrikaanse letterkundeterrein is.

Description

Keywords

Citation

Meyer, S. 2018. Reaksie op die artikel “ʼn Ekokrities-filosofiese perspektief op die kortverhaal ‘Katvoet’ (Riana Scheepers)” deur Carien Smith (Tydskrif vir Geesteswetenskappe 58(2):310-329). Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 58(3):622-626. [https://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2018/v58n3a14]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By