Die antitese tussen witboordjiemisdaad en sake-etiek
Abstract
Transparency International states that the scourge of white-collar crime and corruption is endemic in both the developed and developing world. South Africa is no exception, as the perception prevails that not only have violent crimes increased in recent years, but that white-collar crimes are also escalating. Very little academic research on white-collar crime has been undertaken thus far. Like the Postmodern Movement, the current technology-driven network economy has no foundational ethic, which creates the ideal situation for further fostering the seeming lack of shared values. But there is no reason to accept the imperative of the new order without challenge. Therefore, ethics education at management level has a fundamental role to play in the market operations of the 21st century. The article explores what is happening in practice at business school level and their focus worldwide on relevant training to address the needs of the dynamic market environment. Transparancy International stel dit dat die toestand van witboordjiemisdaad en korrupsie endemies is in ontwikkelde en ontwikkelende lande. Suid-Afrika is geen uitsondering nie; trouens, die persepsie bestaan dat geweldsmisdaad die afgelope paar jaar toegeneem het tesame met witboordjie-misdaad wat ook hoogty vier. Tot dusver is baie beperkte akademiese navorsing oor witboordjiemisdaad gedoen. Parallel met die Postmoderne Beweging het die huidige tegnologie-gedrewe netwerk-ekonomie geen fundamentele etiek nie, wat die ideale situasie laat onstaan vir 'n skynbare gebrek aan gedeelde waardes. Daar is egter geen rede om die nuwe orde lukraak te aanvaar sonder uitdagings nie. Daarom het etiekopleiding in die bestuurswese 'n fundamentele rol om te speel in die markbedrywighede van die 21e eeu. Die artikel ondersoek wat by sakeskole wêreldwyd gedoen word al dan nie ten opsigte van sake-etiek, om die behoeftes van die mark te voed.