Marnus Greyling organis CD-bespreking
Loading...
Date
Authors
Carstens, Christiaan
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Die Suider-Afrikaanse kerkorrelistevereniging
Abstract
Marnus Greyling is een van die helderste opkomende sterre in die Suid-Afrikaanse musiekwêreld. Dit
was dan ook te verwagte dat ’n klankopgawe uiteindelik van sy spel uitgereik sou word. Die opnames
vir hierdie CD-uitreiking is hoofsaaklik gedoen in die St. George’s Anglikaanse kerk in Parktown,
Johannesburg, waar daar ’n skitterende Rieger-orrel uit Oostenryk staan. Drie snitte is ook opgeneem
in die Jesus College van Cambridge (VK) en die St. Mary’s Anglikaanse katedraal, Johannesburg. Die
program bestaan uit sowel oorspronklike orrelkomposisies as orreltranskripsies.