NWU Institutional Repository

Voorwoord

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Els, Gideon

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Die Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging

Abstract

In die 500ste herdenkingsjaar van die Hervorming en met die wete dat ’n artikel oor Luther in hierdie uitgawe van vir die Musiekleier verskyn, besoek ek toe ’n blog waar my oog die wonderlike trefreël vang: “Reformation 2017 – It’s Still All about Jesus”. As orrelis sit ons omtrent elke Sondag op ons ‘gewone’ plek en doen ons maar net die ‘gewone’ begeleiding – is hierdie uitspraak nie des te meer van toepassing op ons en wat ons doen nie? Moet alles wat ons as orrelis/begeleier/musiekleier doen nie nét nog steeds oor Jesus gaan nie?

Description

Keywords

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By