NWU Institutional Repository

Boek-bespreking (A River Rather Than a Road)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Die Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging

Abstract

A River Rather Than a Road. The Community Choir as Spiritual Experience is die tweede boek in ’n reeks van vier boeke. Hierdie reeks handel oor musiek en spiritualiteit en word deur Peter Lang uitgegee, met June Boyce-Tillman as redigeerder. A River Rather Than a Road is die verhaal van gemeenskapskore in Engeland, die musiek wat hulle sing en die dirigente en organiseerders wat saam met hulle werk. Hoofstukke 2, 3 en 4 in hierdie boek is geskryf deur Sarah Morgan, wat dit voorberei het vir ’n doktorsgraad aan die Universiteit van Winchester. Sy is oorlede voordat sy die doktorsgraad kon voltooi en die graad is postuum aan haar toegeken. June Boyce-Tillman, wat haar studieleier was, het besluit om Hoofstuk 1 en 5 vir hierdie publikasie by te werk.

Description

Keywords

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By