dc.description.abstract | ABSTRACT
This article discusses the process of musical localisation at the Anglican Cathedral in Grahamstown. It
begins by giving a rationale for the cathedral’s programme of transformation with particular reference
to language and music. The author continues by analysing five separate examples of intentional musical
localisation. They are an adaptation of a Xhosa igwijo, a local hip-hop Psalm, an arrangement for
marimbas of a South African setting of the congregational Eucharistic texts, and two examples from a
specially composed call-and-response multilingual Eucharistic setting. The author concludes that the
process of transformation through language and music is a continuous one which has only begun.
OPSOMMING
In hierdie artikel word die proses bespreek waardeur musiek in die Anglikaanse katedraal te Grahamstad
gelokaliseer word. Ten aanvang word die bedoeling met die katedraal se transformasieprogram
verduidelik, met spesifieke verwysing na taal en musiek. Die skrywer gaan dan voort deur vyf
afsonderlike voorbeelde van doelbewuste musikale lokalisering te ontleed. Dit sluit in ’n verwerking
van ’n Xhosa igwijo, ’n plaaslike hip-hop Psalm, ’n marimba-verwerking van ’n doelmatig gekomponeerde
Suid-Afrikaanse toonsetting van die gemeentelike Nagmaaltekste, en twee voorbeelde van ’n
getoonsette Nagmaaldiens met veeltalige roep-en-antwoord. Die skrywer kom tot die slotsom dat die
transformeringsproses deur middel van taal en musiek aaneenlopend van aard is en nou eers begin het. | en_US |