Show simple item record

dc.contributor.authorNel, Marius
dc.date.accessioned2018-07-12T10:40:37Z
dc.date.available2018-07-12T10:40:37Z
dc.date.issued2017
dc.identifier.citationNel, M. 2017. Profesie in die Hebreeuse Bybel, die vroeë Christendom en eietydse Pinksterkerke: 'n vraag oor kontinuïteit en diskontinuïteit. Litnet Akademies, 14(3):514-541. [https://www.litnet.co.za/pasgelaai/]
dc.identifier.issn1995-5928
dc.identifier.urihttps://www.litnet.co.za/pasgelaai/
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/28446
dc.description.abstractDie meeste klassieke Pinksterkerke beskou profesie as 'n charismatiese woord wat aan God toegeskryf word, as voortsetting van die beoefening van profesie in die Hebreeuse Bybel en die vroeë Christelike kerk, selfs al verskil die gesag daarvan skynbaar. Hierdie artikel ondersoek Pinksterkerke se siening van profesie in die lig van Bybelse gegewens en kerklike tradisies. Dit bied 'n breë en kritiese oorsig van die raamwerk van die Pinksterteologiese siening van profesie om te beoordeel of hulle beoefening van profesie in kontinuïteit staan met historiese sieninge daarvan. Die artikel ondersoek die hermeneutiese standpunt van Pinksterkerke dat die Bybel nie bloot aandui wat God voorheen vir mense gedoen het nie, maar ook wat God steeds wil doen. Daarom neem hulle aan dat God steeds deur profete praat en dat profesie dikwels 'n sosiale en godsdienstige kritiek aan die gemeente of individu rig. Aangesien profesie in die verlede bestaande praktyke gekritiseer het en dus 'n bedreiging vir kerklike instellinge ingehou het, word ondersoek hoe kerklike gesagstrukture profesie geleidelik sou uitgeskakel het sodat die geestelike gawes geroetineer is. Die kontinuïteit wat Nuwe-Testamentiese tekste en die vroeë kerk tussen hulle uitlewing van profesie en dié van die Hebreeuse Bybel voorsien het, word deur Pinksterkerke nagevolg. Die beweging wil daarmee 'n doelgerigte genesende gemeenskap wees wat die waardes en beoefening van die vroegste kerk navolg.
dc.language.isoother
dc.publisherLitNet
dc.subjectGeestelike gawes
dc.subjectHebreeuse Bybel
dc.subjecthermeneutiek
dc.subjectkontinuïteit
dc.subjectNuwe Testament
dc.subjectPinksterkerke
dc.subjectProfesie
dc.subjectvroeë kerk
dc.titleProfesie in die Hebreeuse Bybel, die vroeë Christendom en eietydse Pinksterkerke: 'n vraag oor kontinuïteit en diskontinuïteit
dc.typeArticle
dc.contributor.researchID20226268 - Nel, Marius


Files in this item

FilesSizeFormatView

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record