NWU Institutional Repository

Die ontwikkeling van hulpmiddels vir die onderrig van kinder-en jeugliteratuur in Afrikaans huistaal vir die grondslag-en intermediêre fase

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Marais, Elma
Nel, Carisma
Du Toit, Christine

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Sabinet

Abstract

Die onderrig van kinder- en jeugliteratuur (KJL) is 'n integrale deel van die nuwe Nasionale Kurrikulum en Assesseringsverklaring (NKABV) wat vanaf die begin van 2012 in die land se nasionale skole geïmplementeer is. In die NKABV word daar egter min leiding aan onderwysers gegee oor watter konsepte deel van letterkunde onderrig op skool uitmaak en daarom is dit nodig om goeie hulpmiddels te ontwikkel om onderwysers te ondersteun wanneer hulle kinder- en jeugliteratuur onderrig. Die doel van hierdie artikel is om die belangrikheid van hulpmiddels in die klaskamer te bespreek en tot watter mate dit onderwysers en selfs leerders kan ondersteun in die onderrig- en leerproses. In die artikel sal daar gefokus word op wat in die NKABV as rigtinggewende dokument ten opsigte van letterkunde en poësie onderrig in die Afrikaanse kurrikulum uiteengesit word, en laastens sal daar gekyk word na die gebruik van die voorgestelde hulpmiddels in die klaskamer.

Description

Citation

Marais, E. et al. 2014. Die ontwikkeling van hulpmiddels vir die onderrig van kinder-en jeugliteratuur in Afrikaans huistaal vir die grondslag-en intermediêre fase. Mousaion, 32(4):29-54. [http://hdl.handle.net/10520/EJC168114]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By