Search
Now showing items 11-20 of 25
’n Geheim met komplekse kante
(AOSIS, 2013)
Woordman boei en amuseer
(AOSIS, 2010)
Natuurgesentreerde skryfwerk as ekosisteem: ’n ondersoek na Boomkastele: ’n sprokie vir ’n stadsmens (Schalk Schoombie). Deel 1
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2016)
In betreklik onlangse navorsing deur David Barnhill word 'n nuwe benadering tot natuurgesentreerde skryfwerk voorgestel. Sy navorsing dui eerstens aan dat daar in die beskrywing van die aard van natuurgesentreerde skryfwerk ...
Mens-plantverbintenisse in Die sideboard van Simon Bruinders (2014)
(LitNet, 2017)
As teoretiese raamwerk vir die bestudering van die mens-plant-verbintenisse in Die sideboard word vertrek vanaf die teoretiese beginsels van die nuwe materialisme. Die konsep materie verwys na sowel menslike as niemenslike ...
"Bloed" (uit Melk): Tuiskoms in Afrika
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2021)
‘n Groot gedeelte van Elsa Joubert se vroeë oeuvre word tematies oorheers
deur die wyse waarop die mens van Afrika telkens nuwe insigte vorm
omtrent die werklikheid van diepgeankerde wortels in verskillende
wêrelde: ...
Reaksie op die artikel “ʼn Ekokrities-filosofiese perspektief op die kortverhaal ‘Katvoet’ (Riana Scheepers)” deur Carien Smith (Tydskrif vir Geesteswetenskappe 58(2):310-329)
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2018)
Ek reageer graag op Carien Smith se artikel “ʼn Ekokrities-filosofiese perspektief op die kortverhaal “Katvoet” (Riana Scheepers)” in die Junie-uitgawe. Die energie van ʼn jong navorser in die veld van die ekokritiese ...
Ecocritical Concerns in Select Afrikaans Narrative Works: Critical Perspectives
(UNISA Press, 2021)
Environmentally oriented literary and cultural studies, or ecocriticism for short, gained
traction in the United States of America in the late 1980s. It took root in South Africa
no earlier than the start of this century ...
Letterkunde as kulturele ekologie in Die Bergengel (Carina Stander)
(Tydskrif vir Letterkunde, 2019)
Die Bergengel (The Angel of the Mountain), with its striking nature centeredness, is characterised by poetical and lyrical use of
language. This aspect is drawn into the ecocritical study of the novel in this article. ...
Wildernis van menslike belewenis in Die troebel tyd van Ingrid Winterbach
(LitNet Akademies, 2019)
Die troebel tyd skep ’n genuanseerde uitbeelding van depressie, ’n steeds gestigmatiseerde verskynsel in ons samelewing, ’n kritiese bewustheid van “andersheid” oftewel die afwyking van die sosiaal gekonstrueerde norm. Die ...
Enriched and empowered: nature's influence on the psyche in two Afrikaans youth novelsVerryk en bemagtig: die invloed van die natuur op die gees en denke in twee Afrikaanse jeugromans
(2009)
In this article two Afrikaans youth novels are analysed in order to determine to what extent nature and elements of the natural environment can influence a child's experience and view of life. In "Gamkab" (Betsie van ...