Search
Now showing items 1-7 of 7
Reise in identiteit: aspekte van plek en hoort in verhale van Elsa Joubert en Riana Scheepers
(AOSIS, 2006)
’n Ondersoek na die belewing van plek en die veranderende
aard daarvan in die verhaal “Bloed” (uit Melk, 1980) van
Joubert en enkele verhale uit Scheepers se bundel Die ding in
die vuur (1990) dien om vas te stel wat ...
Rapporteerder as slagoffer: die joernalistieke werkwyse in Slagoffers
(Afrikaanse Letterkundevereniging, 2005)
This article investigates the nature of the interaction between two systems of representation
in Slagoffers (Dine van Zyl, 2001). From the research it is evident that the author uses the
literary convention of fictionalisation; ...
Riviere as identiteitskonstrueerders
(AOSIS, 2006)
Die bundel jeugherinneringe “Met ’n eie siekspens” (Engela van
Rooyen) en die roman “Manaka: plek van die horings” (Pieter
Pieterse) vul mekaar aan as literêre vergestalting van die
verskynsel dat die menslike lewe en ...
Wildernis en woestyn: omgewingskragte teen die mens s’n in Boendoe en Toewaaisand
(AOSIS, 2006)
In Chris Barnard se “Boendoe” (1999) en Christoffel Coetzee se
“Toewaaisand” (2003) word ’n spanningsverhouding tussen mens
en natuur aangetref. Die artikel ondersoek die aard en intensiteit
van die karakters se belewing ...
Enriched and empowered: nature's influence on the psyche in two Afrikaans youth novelsVerryk en bemagtig: die invloed van die natuur op die gees en denke in twee Afrikaanse jeugromans
(2009)
In this article two Afrikaans youth novels are analysed in order to determine to what extent nature and elements of the natural environment can influence a child's experience and view of life. In "Gamkab" (Betsie van ...
Die Kalaharimense in Willem D. Kotzé se Kalahari-kind en Kalaharijoernaal: 'n outo-etnografiese verkenning met aandag aan identiteitsbeinvloeding deur die natuurThe Kalahari people in Willem D. Kotzé’s Kalahari-kind and Kalaharijoernaal: an auto-ethnographic exploration with the focus on the influen¬ce that surrounding nature can exercise on human identity
(University of the Free State, 2008)
In Willem D. Kotzé's autobiographic works the natural environment is strongly emphasised. This holds true when he depicts the Kalahari people of his childhood. This article explores both Kalahari-kind (Child of the Kalahari ...
Ver van die huis, maar naby die grond: die rol van die natuur ten opsigte van krisishantering in die vreemde in Stiltetyd (Marita van der Vyver) en Sabbatsreis (Annelie Botes)Far from home but close to nature: nature’s role in dealing with crisis in foreign parts in Stiltetyd (Marita van der Vyver) and Sabbatsreis (Annelie Botes)
(Afrikaanse Letterkundevereniging, 2009)
This article explores the role played by nature and by the interaction with nature in dealing with crisis circumstances during a stay in a foreign country, as depicted in Stiltetyd (Marita van der Vyver) and Sabbatsreis ...