Search
Now showing items 1-10 of 17
Reise in identiteit: aspekte van plek en hoort in verhale van Elsa Joubert en Riana Scheepers
(AOSIS, 2006)
’n Ondersoek na die belewing van plek en die veranderende
aard daarvan in die verhaal “Bloed” (uit Melk, 1980) van
Joubert en enkele verhale uit Scheepers se bundel Die ding in
die vuur (1990) dien om vas te stel wat ...
"Ons ís mense. My kinders hét gesigte." Die natuurlike omgewing en die konseptualisering van die self in Karretjiemense (Carol Campbell)
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2014)
Carol Campbell se debuutroman, My Children Have Faces: A Novel About the Karretjiemense of
the Karoo (2013), in Afrikaans vertaal as Karretjiemense, is die verhaal van ’n brandarm, nomadiese
Karoo-gesin, voortdurend op ...
Ingeplaaste skryf as vergestalting van ekosentriese ingesteldheid in Petra Müller se verhaalkuns
(AOSIS, 2014)
Die mens-aarde-verbintenis is ’n deurlopende tema in die oeuvre van Petra Müller. In dié
artikel word gefokus op hierdie band soos gereflekteer in haar prosakuns en spesifiek in
verhale met ’n outobiografiese inslag. Die ...
Riviere as identiteitskonstrueerders
(AOSIS, 2006)
Die bundel jeugherinneringe “Met ’n eie siekspens” (Engela van
Rooyen) en die roman “Manaka: plek van die horings” (Pieter
Pieterse) vul mekaar aan as literêre vergestalting van die
verskynsel dat die menslike lewe en ...
Wildernis en woestyn: omgewingskragte teen die mens s’n in Boendoe en Toewaaisand
(AOSIS, 2006)
In Chris Barnard se “Boendoe” (1999) en Christoffel Coetzee se
“Toewaaisand” (2003) word ’n spanningsverhouding tussen mens
en natuur aangetref. Die artikel ondersoek die aard en intensiteit
van die karakters se belewing ...
’n Geheim met komplekse kante
(AOSIS, 2013)
Woordman boei en amuseer
(AOSIS, 2010)
Natuurgesentreerde skryfwerk as ekosisteem: ’n ondersoek na Boomkastele: ’n sprokie vir ’n stadsmens (Schalk Schoombie). Deel 1
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2016)
In betreklik onlangse navorsing deur David Barnhill word 'n nuwe benadering tot natuurgesentreerde skryfwerk voorgestel. Sy navorsing dui eerstens aan dat daar in die beskrywing van die aard van natuurgesentreerde skryfwerk ...
Mens-plantverbintenisse in Die sideboard van Simon Bruinders (2014)
(LitNet, 2017)
As teoretiese raamwerk vir die bestudering van die mens-plant-verbintenisse in Die sideboard word vertrek vanaf die teoretiese beginsels van die nuwe materialisme. Die konsep materie verwys na sowel menslike as niemenslike ...
"Bloed" (uit Melk): Tuiskoms in Afrika
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2021)
‘n Groot gedeelte van Elsa Joubert se vroeë oeuvre word tematies oorheers
deur die wyse waarop die mens van Afrika telkens nuwe insigte vorm
omtrent die werklikheid van diepgeankerde wortels in verskillende
wêrelde: ...