Browsing Faculty of Education by Subject "Nuwe materialisme"
Now showing items 1-2 of 2
-
Die allesomvattende materiële dimensie van ons bestaan: aspekte van die nuwe materialisme in Vuurklip van Marié Heese
(LitNet, 2015)Marié Heese se roman Vuurklip (2013) word bestudeer met behulp van die leesstrategieë van die nuwe materialisme en om te bepaal watter waarde of verruimende perspektief te vind kan wees in die spesifieke voorstellingswyse ... -
Mens-plantverbintenisse in Die sideboard van Simon Bruinders (2014)
(LitNet, 2017)As teoretiese raamwerk vir die bestudering van die mens-plant-verbintenisse in Die sideboard word vertrek vanaf die teoretiese beginsels van die nuwe materialisme. Die konsep materie verwys na sowel menslike as niemenslike ...