NWU Institutional Repository

Heinrich Schütz: Agent and Object of Reception History

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Lüdemann, Winfried

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Die Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging

Abstract

Die toename in belangstelling in die bestudering en uitvoering van vroeë musiek in Suid-Afrika vra vir akademiese besinning. Heinrich Schütz verteenwoordig een van die fokuspunte in hierdie belangstelling en daarom is dit gepas om `n Suid-Afrikaanse perspektief by die omvattende literatuur oor hierdie komponis te voeg. Die resepsiegeskiedenis van Schütz en sy musiek word nagevors en sy plaaslike toepassing word ondersoek. `n Siening van Schütz word ontwikkel wat hom relevant maak vir die Suid-Afrikaanse konteks.

Description

Citation

Lüdemann, W. 2014. Heinrich Schütz: Agent and Object of Reception History. Vir die Musiekleier. 34: 54-66, Des. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/16025]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By