Show simple item record

dc.contributor.authorBeukes, Jan
dc.date.accessioned2016-04-05T07:03:55Z
dc.date.available2016-04-05T07:03:55Z
dc.date.issued2015
dc.identifier.citationBeukes, J. 2015. A liturgical justification for a duet or duo organ transcription of Fauré's requiem, opus 4. Vir die Musiekleier. 35:82-98, Des. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/16025]en_US
dc.identifier.issn1999-3412
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/16839
dc.description.abstractOfskoon Fauré se Requiem (Opus 48) op ’n besonder komplekse ontstaansgeskiedenis aanspraak maak, waarby verskeie weergawes van die werk oor dekades heen gestalte verkry het, is die vraagstuk van ’n orreltranskripsie nog nie binne bestaande literatuur oor die werk aangespreek nie. Die voordele van ’n orrelduet- of orrelduo-weergawe van die werk, soos wat in hierdie artikel voorgehou word, is ook nog nie vantevore in die literatuur ondersoek nie. Aangesien so ’n transkripsie ’n onontbeerlike deel van uitvoerings van die werk in kleiner-formaat liturgiese of konsert-kontekste sou wees, met name in Suid-Afrika waar uitvoeringsmiddele dikwels beperk is, regverdig die onderwerp ’n akademies gefundeerde ondersoek. Met ’n dokumentering en rasionalisering van ’n transkripsieproses waarby die Requiem ook histories gekontekstualiseer word, wil hierdie artikel ’n sodanige transkripsie van die werk as unieke bydrae tot die internasionale orreltranskripsie-repertorium voorstel.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherDie Suider-Afrikaanse Kerkorrelisteverenigingen_US
dc.subjectFauré Requiemen_US
dc.subjectOrgan transcriptionen_US
dc.subjectTechnical-stylistic concernsen_US
dc.subjectMusical-aesthetic concernsen_US
dc.subjectLiturgical concernsen_US
dc.subjectLiturgical performanceen_US
dc.titleA liturgical justification for a duet or duo organ transcription of Fauré's requiem, opus 4en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record