Show simple item record

dc.contributor.authorBoshoff, S. P. E. (Stephanus Petrus Erasmus), 1891-1973.
dc.date.accessioned2015-10-20T08:16:41Z
dc.date.available2015-10-20T08:16:41Z
dc.date.issued1916
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/14820
dc.description.abstract'n Woord van verduideliking ten opsigte van die een en ander in die werkie, wat ek hiermee in alle beskeidenheid die leser aanbied, sal hier seker verskoonbaar wees. Om deur lesers en beoordelaars reg verstaan te word, wil ek die bedoeling van hierdie werkie duidelik formuleer. Die Inhoud.-Mij eerste bedoeling met hierdie werkie is om vir die toekomstige historikus van ons Vaderlandse Geskiedenis enkele historiese feite uit die eerste hand en so objektief moontlik te boekstaaf. 'n Dilitante-liefhebberij is dit dus nie, ook nie 'n stokperdjie nie, wat vir een of ander bedoeling berij word, en nog minder 'n bodemlose geteoretiseer. Daarom sal dit seker nie ongepas wees nie om hier korteliks mee te deel hoe die werkie ontstaan is. Die gebeurtenisse, wat hier vermeld word, en wat in verband staan met die laaste ag dae van Genl. C. F. Beyers se lewe, het ek persoonlik saam met hom deurgeleef en deurgeworstel. Daarom is ook die hele verhaal in die eerste persoonsvorm meegedeel. In verband met die hier behandelde gebeurtenisse het ek in die veld 'n dagboek gehou, wat ek later in die gevangenis te Kimberley en daarna weer te Bloemfontein aangevul het deur mij medegevangene, wat die vermelde gebeurtenisse saam met mij deurgemaak het, te ondervra, en deur mij dagboek verder te vergelijk met 'n dergelike memoir, wat op dieselfde manier gehou was deur mij vriend, Mnr. F. J. le Roux, B.A., die Frank van mij verhaal.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherBloemfontein : Volksbladen_US
dc.subjectBeyers, Christiaan Frederik, 1869-1914.en_US
dc.subjectRebellie, 1914en_US
dc.titleVaalrivier die broederstroom, of, Die uiteinde van generaal C.F. Beyers / deur S.P.E. Boshoff ; met portrette, plate en prente, ens.en_US
dc.typeBooken_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record