NWU Institutional Repository

Sewe duiwels en wat hulle gedoen het : sketse uit die Afrikaanse buitelewe / deur Ou oom Jan

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Lion-Cachet, Jan.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Potchefstroom : Westen-Drukkerij

Abstract

“Weet ou Oom wel, dat al die duiwels weg is" zeg mijn neef. Dat is 'n goeie ding; wat sal Zuid-Afrika nou gelukkig wees, so sonder duiwels, dat is seker deur die Unie gekom. Nee, ou Oom, ik meen nie die gewone duiwels maar Oom zijn gedruktes. O! so, dat is 'n ander ding, glad nie so goed nie, maar dan moet daar maar weer gedrukt worde." Die uitgewer was dan ook gewillig om dit te doen, en daar dan nog wel plaatjies bij te gee, en so kom die vierde druk in die wereld. Met die spe1ling het ik alweer vast gezit. 'n Ou mens is net als 'n kind, hij kan nie spelle nie. Daarom het ik aan mijn neef, wat die boekie nakijk, geseg: hij moet nou maar spelle so als die neefies an die Kaap doen, dan is ik daarvan af. Hij seg, hij het ook so gemaak. Als dat verkeerd is, kan ik dit niet help nie.

Description

Keywords

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By