Show simple item record

dc.contributor.authorTotius, 1877-1953.
dc.date.accessioned2015-05-11T10:53:52Z
dc.date.available2015-05-11T10:53:52Z
dc.date.issued1920
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13802
dc.description.abstractDis al 'n paar jaar dat die eerste reeks gediggies in my laai lê, gereed vir publikasie. Dat dit egter nog nie in druk verskyn het nie vind sy oorsaak hierin, dat ek nog altyd van plan was om die gediggies oor “die oudjie” aan te vul met 'n reeks oor ‘n kleintjie wat nog jonger is as “die oudjie”. Veelvuldige beroepspligte het egter die volvoering van die plan verhinder, sodat nou, ook op aandrang van enige vrinde, die versies verskyn. Party van die gediggies handel meer oor kinders, en is miskien minder vir kinders bedoel. Maar dit was my geen genoegsame rede om hulle uit hierdie bundel uit te sluit nie. Die menslewe laat sig nie in vakkies verdeel nie. Mnr. Pierneef was so goed om die boekie met tekeninge te voorsien. Daarvoor bring ek hom hier my hartelike dank.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom : Koomansen_US
dc.titleKinderverse van Totius vir skool en huis / tekeninge van J.H. Pierneefen_US
dc.typeBooken_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record