Show simple item record

dc.contributor.authorLub, J., 1868-1926.
dc.date.accessioned2015-05-07T09:16:11Z
dc.date.available2015-05-07T09:16:11Z
dc.date.issued1908
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13789
dc.description.abstractHoewel met alle beskeidenheid is 't tog met die grootste genoege dat ik gevolg geef aan Meneer LUB s'n uitnodiging om 'n voorwoord te skrijwe bij die Afrikaanse Sketse wat hij nou wil uitgewe. Onse Afrikaanse lewe is so rijk; en Mijnheer Lus het 'n ope oog v'r die rijkdom. Hij leer ons 'n rijkdom ken wat v'r ons almal toegankelik is en waarvoor 't nie noodig is om die ingewande van die aarde te doorwroet, 'n rijkdom wat die meeste met koue harte verbijgaan en selfs nie raak sien nie en vertrap in die jag na 'n ander rijkdom en na 'n grootheid wat die naam dikwijls nie werd is nie. Grootheid en poëzie te ontdek in die wat ons gewoon is om verbij te gaan als klein en eenvoudig, 'n warm hart te besit v'r hul lije en strije, die heldemoed en selfverlogening te bewonder wat nederige en behoeftige lewensomstandighede dikwils opwek, te deursien hoe ook die misdaad deur sulke lewensomstandighede gevoed word, vergelijkinge te maak met die misdaad wat in hogere kringe gedek gaat onder die vlag van geld- en magbesit, die verwording van die Afrikaner zijn karakter na te gaan onder nijpende armoede...en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom : Westen-Drukkerijen_US
dc.titleEenvoudige mense : Hollands-Afrikaanse schetsen / deur J. Luben_US
dc.typeBooken_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record