Now showing items 1-2 of 2

    • Die vertaling van kodewisseling in Deon Meyer se Koors 

      Cloete, D.J. (North-West University (South Africa), 2020)
      Deon Meyer word beskou as een van Suid-Afrika se topverkoperskrywers. Daar word geredeneer dat Meyer nie net Afrikaanse letterkunde gerevolusioneer het nie, maar ook nuwe stemme tot die internasionale speurverhale van ...
    • 'n Ondersoek na die veranderlike rol van die opvoedkundige tolk 

      Kotzé, Herculene (North-West University, 2012)
      Die rol wat die tolk vervul, is sentraal tot die sukses van die kommunikasie waarby sprekers van verskillende tale betrokke is. Professionele liggame en instellings vereis van ʼn tolk om tydens enige tolkgeleentheid aan ...